Slender Challenge VI Review
Reviewed on 22 November 2014 by
Therina Vermeulen
Slender Challenge VI was 'n ongelooflike ervaing en ek sou onmoontlik hierdie gewig op enige ander manier kon verloor! Die shakes is heerlike en ek sal dit bly gebruik. Ek het al alle planne en pille probeer, maar dit werk net tydelik en was nie volhoubaar. Ek sal Body Renewal vir enige iemand aanbeveel!