Pragtige, Rustige Omgewing met vriendelike mense!
Reviewed on 15 September 2014 by
Elria Walters
Baie dankie vir 'n pragtige, rustige omgewing. Vriendelike mense en 'n warm ontvangs! Ek weet sommer ek gaan 'n lang pad saam met jou kan stap, Christine. Dankie dat jy verstaan en empatie het met my.